Opsoek na vriendskap en later hopenlik ernstiger. Hou van natuur en buitelewe. Stap op die strand en lief vir diete. Ekt n sagte hart en baie liefde om te gee vir die regte een...

Yolande (Female) from South Africa, Aston Bay

Few Words About Myself.. Hi daar. Nou ja hoekom n dating site... Want ek is nie iemand wat in n bar uithang of gaan dans nie. Eks die rustige tipe, Christen girl wat hou van loop langs d strand en lief is vir diere en n familie mens is. Ek is opsoek na soortgelyke maat. N Godvresende man met goeie waardes, iemand wat die Here bo alles stel. Respek vir ander en liefdevol is. Nie lus vir rondjol nie en opsoek is om eventually te settle. Mens is tog so moeg vir al die lee beloftes en wil nie weer seerkry nie... Tog hunker jy na daai nabyheid van n ander asem, liefde, companionship... Is jy hier..?? In jeffreys bay of oos kaap omgewing tensy jy sal verhuis vir my..

Seeking Male

 Email verified

Is it your profile? Change your privacy settings to alter what details are showing here.

Yolande Personal Details
Gender Female
Age 45
Location South Africa, Eastern Cape, Aston Bay
🌈 Sexuality Straight
🚻 Gender Expression Feminine
🌎 Ethnicity White / Caucasian
🎓 Education High School
💞 Relationship Status Single
🙏 Religion Christian
⚒️ Job Other
⭐ Star Sign Sagittarius
🚬 Smoke No
🍷 Drink Socially
💊 Drugs No
🍽️ Diet I eat everything!
🐾 Pets Yes
🏠 Meet at Restaurant
📏 Height 5ft 7in (170 cm)
⌛ Body Type A few extra pounds
👁️ Eye colour Green
👱 Hair Colour Dark Brown
🦵 Body hair Depends on my mood!
🎨 Tattoos Never!
💍 Piercings I've got some