Eerlik en opreg, ek is opsoek na my sielsgenoot met ware en opregte intensies.

Petro (Female) from South Africa, Alberton

Ek is 'n omgee mens. Ek is eerlik, opreg, is 'n mens - mens. Ek is 'n Christen, my Christelike waardes is vir my baie belangrik. Ek sien die mooi in ander raak. Ek hou van honde, maar nie van katte. Ek wil graag iemand ontmoet wat dieselfde waardes as ek het, opreg, omgee mens, passievol en betroubaar is. Ek hou daarvan om jou te verras. Ek hou van 'n vakansie by die see. Doen graag naaldwerk.Ek het 'n Onderwys graad en 'n Honeurs Graad in Inclusive Education. Ek werk tans in die buiteland, onderwys, ek is nie van plan om permanent hier te wees nie. Moenie dat dit jou afsit, wees my rede om gouer terug te kom, omgee, vriendskap, ken nie afstand nie.

Seeking Male

 Email verified

Is it your profile? Change your privacy settings to alter what details are showing here.

Petro Personal Details
Gender Female
Age 57
Location South Africa, Gauteng, Alberton
🌈 Sexuality Straight
🚻 Gender Expression Feminine
🌎 Ethnicity White / Caucasian
🎓 Education Bachelor's degree
💞 Relationship Status Divorced
🙏 Religion Christian
⚒️ Job Education
⭐ Star Sign Sagittarius
🚬 Smoke No
🍷 Drink Socially
💊 Drugs No
🍽️ Diet I eat everything!
🐾 Pets No, but I love them!
👶 Children Yes, not living with me
🤸 Exercise Regularly
🏠 Meet at Restaurant
📏 Height 5ft 1in (155 cm)
⌛ Body Type Average
👁️ Eye colour Blue
👱 Hair Colour Dark Brown
🦵 Body hair Smooth
🎨 Tattoos Never!
💍 Piercings I've got some
🖌️ Body Modifications Never!

Media comments

Kenaanmonsif
8:43 am Thursday, 7th November, 2024

Hello there how are you