As ek my vriende moet vra om my in 3 woorde te beskryf sal dit wees "Happiness" Malletjie en Liefdevol lol ek hoop so haha anyway ek hou daarvan om mense laat lag en goed voel oor hul self, ek hou van sarkastiese grappies en raak nie sommer offended nie (Moet net nie bar raak en jou maniere vergeet nie)
Ek sal jou help kar stoot as ons langs die pad gaan staan sonder petrol EN EK sal die dame aan jou arm wees by n Wintersbal. Ek sal saam met jou kliphard skree vir die Bokke en n brandewyn geniet EN EK sal die sagte vroutjie op jou regterkant wees onder die sterre met n glasie rose terwyl ons na Frank Sinatra luister hehe ek is"independant maar, nie n feminist nie - baie ver daarvan af" ek geniet blokkiesraaisels en ook bietjie berg klim of eintlik enige iets klim en explore. Ek hou van
Seeking Male
Is it your profile? Change your privacy settings to alter what details are showing here.
Gender | Female |
Age | 35 |
Location | South Africa, Western Cape, Bellville |
🌈 Sexuality | Straight |
🌎 Ethnicity | White / Caucasian |
💞 Relationship Status | Single |
🙏 Religion | Other |
⌛ Body Type | A few extra pounds |