Ek is ñ introvert wat ñ tydjie neem om mense te leer ken en dan raak ek gemaklik. Ek is baie lojaal en ek respekteer almal totdat daar ñ rede is om dit nie meer te doen nie.Ek hou baie daarvan om fiets te ry, gholf te beoefen, sport te kyk en om by die kerk te dien. Ñ Lekker braai en Whiskey op sy tyd met vriende verskaf groot plesier. Van tyd tot tyd gee ek ook nie om, om in die kombuis in te vaar nie.Familie en vriende beoefen ñ baie groot rol in my lewe.Ek soek iemand wat bereid sal wees dat ons saam die lewe kan doen want “adulting” kan partykeer moeilik wees.Wees net oop en opreg.
Seeking Female
Is it your profile? Change your privacy settings to alter what details are showing here.
Gender | Male |
Age | 39 |
Location | South Africa, Gauteng, Monument Park |
🌈 Sexuality | Straight |
🚻 Gender Expression | Masculine |
🌎 Ethnicity | White / Caucasian |
🎓 Education | Some college |
🎭 Personality type | ISTJ |
💞 Relationship Status | Divorced |
🙏 Religion | Christian |
⚒️ Job | Admin |
💰 Income | Modest |
⭐ Star Sign | Aries |
🚬 Smoke | No |
🍷 Drink | Sometimes |
💊 Drugs | No |
🍽️ Diet | I eat everything! |
🐾 Pets | No, but I love them! |
👶 Children | No |
🤸 Exercise | Sometimes |
🏠 Meet at | Anywhere |
📏 Height | 5ft 10in (178 cm) |
⌛ Body Type | A few extra pounds |
👁️ Eye colour | Blue |
👱 Hair Colour | Dark Brown |
🦵 Body hair | Natural |
🎨 Tatoos | Never! |
💍 Piercings | Never! |
🖌️ Body Modifications | Never! |