Ek glo almal is nie altyd seker wat om hier te skryf nie maar hier gaan ons; Ek is 'n vrou wat altyd almal eerste sit ek is 'n mense mens, ek is mal oor lag, en ek geniet die lewe ek glo die lewe is te kort om in n slegte bui te wees, niemand is verseker van môre nie so ek lewe elkedag voluit tot my vermoeë, ek hou daarvan om die positiewe in almal te sien. My friende sê altyd dat ek te maklik mense vertrou en glo my ek weet dit, ek gee almal eers n kans voor ek oordeel. Ek is wie en wat ek is wat jy sien is wat jy kry.
Seeking Male
Is it your profile? Change your privacy settings to alter what details are showing here.
Gender | Female |
Age | 43 |
Location | South Africa, Gauteng, Hatfield |
🌈 Sexuality | Straight |
🌎 Ethnicity | White / Caucasian |
💞 Relationship Status | Divorced |
🙏 Religion | Christian |
⌛ Body Type | A few extra pounds |