Ek is n liefdevolle sag geaarde mens. Lief vir die lewe lief vir diere. Lees graag tv kyk lief vir rugby kyk. Ek is spontaan en grapperig met tye. Ek is n christelike mens lief vir my kinders. Doen ook graag naald werkies en soms hekel vir die skoondogters. Ek is n mens wat maklik aanpas en het baie liefde om te gee.
Seeking Male
Is it your profile? Change your privacy settings to alter what details are showing here.
Gender | Female |
Age | 54 |
Location | South Africa, Gauteng, Robertsham |
🌈 Sexuality | Straight |
🌎 Ethnicity | White / Caucasian |
💞 Relationship Status | Widowed |
🙏 Religion | Christian |
⌛ Body Type | Average |