Ek is 70 jaar oud. Afrikaans sprekend. Werk nog (Schweizer) en boer deeltyds (Vryburg). Nog jonk van gees. Het drie kinders en twee kleinkinders. Almal is in die buiteland. Is al 8 jaar geskei. Ek is soos ek is en is op soek na n maat om die swaar en soet van die lewe mee te deel. Om nuwe uitdagings aan te pak. Dit is lekker om die lewe te geniet. Die plaas is my trots en wat n voorreg om die vrye oop vlakte te kan beleef
Seeking Female
Is it your profile? Change your privacy settings to alter what details are showing here.
Gender | Male | |
Age | 70 | |
Location | South Africa, North-West, Schweizer-reneke | |
🌈 Sexuality | Straight | |
🌎 Ethnicity | White / Caucasian | |
🎓 Education | Some college | |
💞 Relationship Status | Divorced | |
🙏 Religion | Protestant | |
⚒️ Job | Business | |
💰 Income | Modest | |
⭐ Star Sign | Scorpio | |
🚬 Smoke | No | |
🍷 Drink | Sometimes | |
💊 Drugs | No | |
🍽️ Diet | I eat everything! | |
🐾 Pets | Yes | |
👶 Children | Yes, not living with me | |
🤸 Exercise | Sometimes | |
🏠 Meet at | Anywhere | |
📏 Height | 5ft 11in (180 cm) | |
⌛ Body Type | Average | |
👁️ Eye colour | Green | |
👱 Hair Colour | Gray | |
🦵 Body hair | Natural | |
🎨 Tattoos | Never! | |
💍 Piercings | Never! | |
🖌️ Body Modifications | Never! |