Ek is saggeaard, intelligent, realities lojaal en liefdevol. Geniet goeie geselskap. Is finansieel onafhanklik en verwag dieselfde. Ek sal baie graag iemand wat stabiel, emosioneel volwasse en onselfsugtig is wil ontmoet. Eerlikheid en opregtheid is n prioriteit. Ek soek iemand om saam n nuwe toekoms te begin en saam oud te word, iemand wat my met liefde en respek sal behandel en belangrik in sy lewe sal ag. Wat my sal aanvaar nes ek is. Goeie kommunikasie n BAIE belangrike aspek in n verhouding.As jy nie oop is vir commitment of n langtermyn verhouding nie, net geselskap of n vriend soek, is ek nie die regte een vir jou nie... Ek sal graag n vriendskap wil begin wat in n langtermyn en saam oud word verhouding verander. As jy n goeie vrou soek wat jou lewe gelukkig sal maak, is ek dalk net die vrou vir jou...Jammer maar ongelukkig voel ek nie veilig op n plaas of n plot nie, as jy dus daar bly sal ek nie jou tyd wil mors nie.
Seeking Male
Is it your profile? Change your privacy settings to alter what details are showing here.
Gender | Female | |
Age | 57 | |
Location | South Africa, Gauteng, Valhalla | |
π Sexuality | Straight | |
π Ethnicity | White / Caucasian | |
π Education | High School | |
π Relationship Status | Divorced | |
π Religion | Christian | |
βοΈ Job | Sales | |
π° Income | Modest | |
π¬ Smoke | No | |
π· Drink | Socially | |
π½οΈ Diet | I eat everything! | |
πΎ Pets | No, but I love them! | |
πΆ Children | Yes, not living with me | |
π€Έ Exercise | Sometimes | |
π Meet at | CafΓ© | |
π Height | 5ft 3in (160 cm) | |
β Body Type | A few extra pounds | |
ποΈ Eye colour | Green | |
π± Hair Colour | Red | |
π¨ Tattoos | Never! |