Home > Countries > South Africa > Western Cape > Napier > LlewellynStrauss Profile Details

llewellynstrauss ek soek net n geoie persoon wat ek kan lief he en my terug kan lief he ek hou van liefde

LlewellynStrauss (Male) from South Africa, Napier

ek is besig om my self weer tevind, liede vol, soms mal, hou daarvan om spontaan tewees, ek speel nie met mense se gevoelens nie, baie eerlik hou daarvan, se n ding hoe dit moet wees en probeer nie om mense seur temaak nie. hou daar van om net iemand vas tehou. ek nie n persoon wat net een ding kan doen nie ek probeer alles. kom ons se ek weet nooit wat ek in die volgende huur kant doen nie ek sal sit en sommer besluit ek gaan nou ry dan 300 km verder dan is ek in die vrystaad. ek doen alles saam met die persoon in my lewe ek deel alles en hoop sy is ook so sal uit gaan maar sy moet saam ek le nie in n bar as ek saam iemand is nie sy moet saam enenen

Seeking Female


Is it your profile? Change your privacy settings to alter what details are showing here.


LlewellynStrauss Personal Details
Gender Male
Age 44
Sexuality Straight
Location South Africa, Western Cape, Napier
Ethnicity White / Caucasian
Height 5ft 11in (180 cm)
Build Athletic
Hair Blonde
Drink Socially
Smoke Yes
Education College Degree/Diploma
Religion Other
Children Yes - living with me
Marital Status Divorced