Ek is 'n gemaklikke lekker mens. Ek gee altyd my alles voor ek dit ontvang. Dit is 'n swak punt hoor ek. Maar ek gee nie om nie ek glo dat wat jy saai sal jy maai. Ek soek na 'n lojale siels maat wat ook vir my lief kan wees soos wat ek vir haar kan lief wees. Op die ende van die dag soek ek iemand met goie beginsels en glo in God. Ek wil my lewe graag deel met 'n goedhartige vrou.
Seeking Female
Is it your profile? Change your privacy settings to alter what details are showing here.
Gender | Male | |
Age | 38 | |
Location | South Africa, Mpumalanga, Nelspruit | |
🌈 Sexuality | Straight | |
🚻 Gender Expression | Feminine | |
🌎 Ethnicity | White / Caucasian | |
💞 Relationship Status | Separated | |
⌛ Body Type | Petite |