Home > Countries > South Africa > Gauteng > Alberton > Eliza Profile Details

64 jarige aktiewe dame wat opsoek is na vriendskap. . miskien meer.

Eliza (Female) from South Africa, Alberton

Dankbare 65 jarige vrou. Netjies, verkies n eenvoudige lewenstyl. Geniet die natuur, musiek, stap en hou van die see en rustigheid. Moraliteit, integriteit en emisionele volwassenheid is baie belangrik vir n stabiele verhouding...Ouskool sal waardeer word. Geen Tatoos. Ek is afgetree en my Kinders almal getroud en besig met hul lewe. Ek sien net nie kans vir komplikasies, soos baklei ens nie. Ek is kalm en as ons nie saamstem nie...praat ons daaroor. Vrede, gemoedelikheid en omgee is waarna ek streef. Ek hoop jy ook? Ek geniet om rond te ry en plekke te verken, braai of saam lekker kos maak. Netjiese man's van 65 tot 74 wat ook aktief is en saam kan vliek of stap, kyk n fliek of braai..of wat dink jy?

Seeking Male

 Email verified

Is it your profile? Change your privacy settings to alter what details are showing here.


Eliza Personal Details
Gender Female
Age 64
Location South Africa, Gauteng, Alberton
🌈 Sexuality Straight
🚻 Gender Expression Feminine
🌎 Ethnicity White / Caucasian
πŸŽ“ Education Master’s degree
🎭 Personality type ESTJ
πŸ’ž Relationship Status Divorced
πŸ™ Religion Christian
βš’οΈ Job Other
πŸ’° Income Modest
⭐ Star Sign Aquarius
🚬 Smoke No
🍷 Drink No
πŸ’Š Drugs No
🍽️ Diet I eat everything!
🐾 Pets No, but I love them!
πŸ‘Ά Children Yes, not living with me
🀸 Exercise Rarely
🏠 Meet at Anywhere
πŸ“ Height 5ft 9in (175 cm)
βŒ› Body Type Average
πŸ‘οΈ Eye colour Brown
πŸ‘± Hair Colour Gray
🦡 Body hair Natural
🎨 Tattoos Never!