Home > Countries > South Africa > Gauteng > Carletonville > Patat Profile Details

Ek is 'n Christen. Eerlik en opreg vol humor hou van die natuur see en 'n lekker braaivleis vuur. Hou van kamp tuinmaak musiek ek is 'n kontak mens en 'n baie sentimentele persoon. Ek is hier om my siels maat te vind en nie rykdom na te jaag nie. Leer my

Patat (Female) from South Africa, Carletonville

Ek is opsoek 'n na 'n eerlike opregte man wat hier is vir liefde en nie rond flirt nie. Ek soek 'n man wat ek met my hele lewe kan vertrou en wat saam my die bietjie jare wat oor is kan geniet in alle opsigte. 'n omgee mens. Wat my met respek sal behandel en altyd sal laat voel ek is vir hom die spesiaalste mens op aarde.
kom ons leer mekaar ken.

Seeking Male

 Email verified

Is it your profile? Change your privacy settings to alter what details are showing here.


Patat Personal Details
Gender Female
Age 65
Sexuality Straight
Location South Africa, Gauteng, Carletonville