Home > Countries > South Africa > Gauteng > Monument Park > Henco Profile Details

So waar om te begin?Eerstens wil ek sommer van die begin af sê dat ek voetstoots is want die lewe het gebeur.Vorige “management” het besluit dat sy nie meer aan die projek wil werk nie en dat dit nie meer vir haar werk nie.Nou oor my:

Henco (Male) from South Africa, Monument Park

Ek is ñ introvert wat ñ tydjie neem om mense te leer ken en dan raak ek gemaklik. Ek is baie lojaal en ek respekteer almal totdat daar ñ rede is om dit nie meer te doen nie.Ek hou baie daarvan om fiets te ry, gholf te beoefen, sport te kyk en om by die kerk te dien. Ñ Lekker braai en Whiskey op sy tyd met vriende verskaf groot plesier. Van tyd tot tyd gee ek ook nie om, om in die kombuis in te vaar nie.Familie en vriende beoefen ñ baie groot rol in my lewe.Ek soek iemand wat bereid sal wees dat ons saam die lewe kan doen want “adulting” kan partykeer moeilik wees.Wees net oop en opreg.

Seeking Female

 Email verified

Is it your profile? Change your privacy settings to alter what details are showing here.


Henco Personal Details
Gender Male
Age 39
Location South Africa, Gauteng, Monument Park
🌈 Sexuality Straight
🚻 Gender Expression Masculine
🌎 Ethnicity White / Caucasian
🎓 Education Some college
🎭 Personality type ISTJ
💞 Relationship Status Divorced
🙏 Religion Christian
⚒️ Job Admin
💰 Income Modest
⭐ Star Sign Aries
🚬 Smoke No
🍷 Drink Sometimes
💊 Drugs No
🍽️ Diet I eat everything!
🐾 Pets No, but I love them!
👶 Children No
🤸 Exercise Sometimes
🏠 Meet at Anywhere
📏 Height 5ft 10in (178 cm)
⌛ Body Type A few extra pounds
👁️ Eye colour Blue
👱 Hair Colour Dark Brown
🦵 Body hair Natural
🎨 Tatoos Never!
💍 Piercings Never!
🖌️ Body Modifications Never!