Home > Countries > South Africa > Mpumalanga > Witbank > Angie Profile Details

Ek is nou lank enkellopend, ek wil graag iemand ontmoet waarmee ek die res van my lewe mee kan deel, n beste vriend, iemand met wie ek alles kan deel

Angie (Female) from South Africa, Witbank

n verhouding met God is vir my baie belangrik, eerlikheid, lojaliteit, respek en vertroue moet van die begin af daar wees, vir my gaan dit oor jou hart en hoe jy my behandel, nie oor jou bank balans nie, ons elkeen het ons eie manier van aantreklik, as jy verlief kan raak op iemand se siel sal alles van daardie persoon vir jou mooi wees, kom ons leer mekaar ken gesels met mekaar eerder as om mekaar te judge, as ek betrokke raak by iemand gee ek my alles van die begin af, jy sal elke dag weet hoe ek jou waardeer en wat jy vir my beteken, ek is n natuur mens lief vir diere, stap roetes en visvang of kamp, enige iets te doen met die bos of natuur, ek is mal oor dans ook, ek geniet line dancing vreeslik, wie weet wat kan gebeur

Seeking Male

 Email verified

Is it your profile? Change your privacy settings to alter what details are showing here.


Angie Personal Details
Gender Female
Age 46
Location South Africa, Mpumalanga, Witbank
🌈 Sexuality Straight