A listener and a shoulder. 'n avontuurlike en selfgedrewe teddiebeer wat afgetree of semi afgetree is. 'n Afrikaner is in murg en been. Sterk persoonlikheid ('n persoon met integriteitswaardes) , geanker in sy geloof. Wat met liefde, teerheid en omgee; om sy plek as moontlike manlief saam met familie, familie en my vriende dinamies te vervul. n Maat wie se persoonlikheid ek kan aanvul, n wye belangstellingsveld het, gemaklik met mense oor die weg kom, intelligente gesprekke kan voer, energiek sy groot sterk arms wat om my vou. Nie net terwyl ons dans nie. Voorsien en beskerm my met emosionele sekuriteit, met onvoorwaardelike liefde en lag. Fluit terwyl hy loop. My bederfdag. . Vroeg, vroeg op die gholfbaan. Piekniekmandjie gepak met lekkernye en drinkgoed. 'n Dag in die natuur en kuier saam met vriende en moontlik jy?
Seeking Male
Is it your profile? Change your privacy settings to alter what details are showing here.
Gender | Female | |
Age | 62 | |
Location | South Africa, Mpumalanga, Komatipoort | |
π Sexuality | Straight | |
π» Gender Expression | Feminine | |
π Ethnicity | White / Caucasian | |
π Education | Masterβs degree | |
π Relationship Status | Widowed | |
π Religion | Protestant | |
βοΈ Job | Education | |
β Star Sign | Cancer | |
π¬ Smoke | Sometimes | |
π· Drink | Socially | |
π Drugs | No | |
π½οΈ Diet | I eat everything! | |
πΎ Pets | Yes | |
πΆ Children | Yes, not living with me | |
π Meet at | CafΓ© | |
π Height | 5ft (152 cm) | |
β Body Type | Petite | |
ποΈ Eye colour | Brown | |
π± Hair Colour | Light Brown | |
𦡠Body hair | Shaved | |
π¨ Tattoos | No, but I want some | |
π Piercings | I've got some | |
ποΈ Body Modifications | Never! |
4:57 pm Tuesday, 12th November, 2024
Ai ek nou so spyt my arms is nie groot nie π maar ek is darem die oorsoronklike Boer |