Home > Countries > South Africa > Gauteng > Johannesburg > willia342 Profile Details

Ek is nie n moeilike ou nie, game vir enigiets. Wat is beter as n aangename tyd in n aangename omgewing saam n aangename persoon.

willia342 (Male) from South Africa, Johannesburg

Ek het n goeie sin vir humor, partymaal bietjie droog vir party mense. Ek is baie gesteld op openlikheid en eerlikheid. Dis minder moeite om jouself te wees as om voor te gee. Wedersydse respek en waardering is vir my baie belangrik.

Seeking Female

 Email verified

Is it your profile? Change your privacy settings to alter what details are showing here.


willia342 Personal Details
Gender Male
Age 50
Sexuality Straight
Location South Africa, Gauteng, Johannesburg